Haute Cabrière se ikoniese versnit word 20!

Die jaar 1994 het gesien hoe Suid-Afrikaners ’n era van vryheid betree. Dit was ook ’n jaar vir die verering van pioniers wat teen die stroom gegaan het. Dit was toe, 20 jaar gelede, dat Haute Cabrière se keldermeester, Achim von Arnim, ’n toevallige pionier geword het. In die wingerde van Haute Cabrière buite Franschhoek het hy die eerste wynmaker geword wat die versnit van chardonnay en pinot noir ontdek het … en sodoende ’n egte Suid-Afrikaanse ikoon geskep het.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za