Nederburg bied ’n viertal rooiwyne & ramekins … met resepte!

Na die sukses van verlede jaar se aanbieding van rooiwyne en ramekinbakkies, is Nederburg vanjaar terug met ’n nuwe oesjaaraanbieding om die winter se koue te help verdryf.

Hierdie keer het Nederburg ’n fantastiese viertal geskep wat bestaan uit al die rooiwyne in die klassieke Winemaster’s Reserve-reeks, naamlik die Cabernet Sauvignon, Shiraz, Pinotage en Merlot. Die spesiale versameling word aangebied met twee komplimentêre rooi Le Creuset-ramekinbakkies en sal na verwagting sowat R300 kos.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za