Share your best online moments and win a case of wine!

We’ve all been there or know of someone who had an embarrassing, funny or heart-warm online experience. Whether it happened on a dating site, facebook or whatsapp, we want to know about it.

As a reward, Spit or Swallow, in association with the new interactive theater production,  Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie, are giving away a case of wine to the person with the best story.

All you need to do is go to the Facebook Page of Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie and share your story.

The competition closes on 31 January 2012 and the winner will be announced shorty after.

Coming soon to a theater stage near you

Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie is an Afrikaans comedy, written by Martin Venter en Chanelle de Jager. The story plays of on a wine estate and focus on how social media is effecting not only our lives, but also our relationships.


Ons almal was al daar of weet van iemand wat ‘n of ‘n verleendheid, histeriese of hart roerende webwerf ervaring gehad het. Of dit nou op ‘n online dating site, facebook or whatsapp gebeur het, ons wil daarvan weet.

As beloning gee Spit or Swallow, in assosiasie met die nuwe interaktiewe verhoog produksie, Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie, 6 bottels wyn weg aan die persoon met die beste storie.

Al wat jy moet doen om te wen: Gaan na die Facebook Page van Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie en deel jou storie.

Die kompetisie sluit 31 Januarie 2013 en die wenner sal kort daarna aangewys word.

Binnekort of ‘n verhoog naby jou

Jou Ma het jou nie so groot gemaak nie is `n Afrikaanse komedie, geskryf deur Martin Venter en Chanelle de Jager. Die storie speel af op ‘n wyn plaas en focus op hoe sosiale media nie net ons lewens affekteer nie, maar ook ons verhoudings.