SA se mees aangeplante wyndruif, chenin blanc, voortaan deur Standard Bank ondersteun

Die Chenin Blanc-Assosiasie van Suid-Afrika kondig met trots aan die ondertekening van ‘n driejaar-borgskapsooreenkoms met Standard Bank ter ondersteuning van die Top 10 Chenin Blanc-kompetisie wat voortaan bekend sal staan as die Standard Bank/Chenin Blanc Top Ten Challenge.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za