Sir Richard Branson het sy oog op landgoed in Franschhoek

Virgin Limited Edition, Sir Richard Branson se luukse-versameling bekroonde vakansie-oorde, het aangekondig dat die maatskappy ’n voorlopige ooreenkoms aangegaan het om nuwe eiendom in Suid-Afrika te koop. Die eiendom wat Branson in die oog het, is Mont Rochelle Hotel and Mountain Vineyard in die Franschhoek-wynvallei!

lees meer


more on planeetwyn.co.za