Van Ryn’s se brandewyne skitter in die VSA

Die Van Ryn’s Collection Reserve, ’n reeks luukse-brandewyne, het kritici in die VK en Europa reeds gaande, maar maak nou ook groot indruk in die VSA waar dit pas vir die eerste keer aan ’n kompetisie deelgeneem het.

 

Suid Afrika se toonaangewende spesialis-potketeldistilleerdery, het by vanjaar se San Francisco World Spirits Competition ’n dubbelgoue en twee goue medaljes losgeslaan. Die glansrykste bekroning met dubbelgoud was vir die Van Ryn’s 15 Year Old. Die 12 Year Old en 20 Year Old het elk ’n goue medalje verdien.

lees meer


more on planeetwyn.co.za