Omhels die winter met Fleur du Cap se Merlot & Cabernet Sauvignon

Hou jou wynrak gereed vir die winter met Fleur du Cap Bergkelder Selection Merlot en Cabernet Sauvignon – twee gesellige tafelwyne wat ideale pasmaats is vir lekker wintertrooskos.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za