Kierang die winterkoue met Lanzerac Cabernet Sauvignon 2011

Maak jou familie en vriende groen van jaloesie volgende keer wanneer jy onthaal en sit Lanzerac se 2011-Cabernet Sauvignon voor! Hierdie spogwyn het ’n goue medalje op verlede jaar se Veritas-kompetisie gewen en is die perfekte manier om die winterkoue hok te slaan. Dis van die beste druiwe uit die Jonkershoek-vallei gemaak.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za