Winter, somer, herfs of lente, De Krans se ‘swaargewigte’ is altyd in die mode!

 

Die De Krans-wynkelder buite Calitzdorp op die bekende Roete 62 het homself oor die jare heen gevestig as een van Suid-Afrika se voorste portprodusente. Hierdie portwyne wissel van die tradisionele tot die moderne en maak voorsiening vir elke smaak regdeur die jaar.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za