Nederburg het indrukwekkende lys wyne vir 40ste veiling

Wynversamelaars gaan oplet dat die lys van Nederburg-wyne vir vanjaar se Nederburg-veiling in September etlike waardige witwyne insluit. Dit bewys dat die kelder se vermoë om wyne te maak wat hou nie tot die rooies en soetes beperk is nie.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za