Lewendige, aromatiese Two Oceans Pinot Grigio vir liefhebbers van lekker wyn!

Een van die min wyne wat van hierdie kultivar gemaak word, die pas bekend gestelde Two Oceans Pinot Grigio 2014, is heerlik vars en lewendig, ideaal om te geniet wanneer die dae weer warmer word.

Hierdie ligte, aromatiese en kosvriendelike wyn is die ideale metgesel op ’n warm somersdag voor jy en jou vriende aansit vir ’n maaltyd van geroosterde vis of hoender, Mediterreense disse of ’n bord vol spesialisvleise en vars brood.

lees meer


more on planeetwyn.co.za