Goud vir Durbanville Hills se 2012- Rhinofields Pinotage op wêreldverhoog

Durbanville Hills se 2012-Rhinofields Pinotage het ’n goue medalje ontvang op die 2014- Decanter World Wine Awards, die wêreld se grootste en gesaghebbendste wynkompetisie.

 

Die kelder se wynmaakspan het groot sorg aan die dag gelê met die skep van hierdie betrokke Pinotage en die druiwe is met die uiterste versigtigheid hanteer. Hierdie volronde wyn is 12 maande lank in nuwe en tweedevul- Franse vate met ’n ekstra fyn grein verouder.

lees meer


more on planeetwyn.co.za