Jonk, jonger, jongwynskou!

Suid-Afrikaanse wynmakers wat graag hul stempel wil afdruk op die Suid-Afrikaanse wynbedryf kan naderstaan met die beste wat die 2014-wynoes bied.

Inskrywings vir die Suid Afrikaanse Jongwynskou, die oudste en een van die gewildste wynkompetisies in die land, is oop vir die keur van die land se jongwyne.

lees meer


more on planeetwyn.co.za