Vat vyf vir die nuwe FIVER-reeks van Van Loveren se Four Cousins!

 

Van Loveren, die naam agter die gewilde Four Cousins-handelsmerk, betree die “reg-vir-drink-mark” met ‘n nuwe, vrugtige, wyngebaseerde Four Cousins FIVER-reeks. Wyn van die Four Cousins-reeks, Suid-Afrika se grootste gebottelde wynhandelsmerk, dien as kern van dié nuwe drankies.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za