Suid-Afrikaanse whiskies maak stem dik op internasionale verhoog

Twee Suid-Afrikaanse whiskies het weer eens bewys dat Suid-Afrika nie net wyn, brandewyn, port en muskadel van wêreldgehalte maak nie, maar ook whisky. Sowel Bain’s Cape Mountain Whisky as Three Ships 10 Year Old Single Malt het goue medaljes los geslaan op die gesaghebbende International Wine & Spirits Competition (IWSC) wat pas in Londen gehou is.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za