Chenin blanc kraai koning op SA Jongwynskou!

‘n Chenin blanc het stof in die oë van alle ander kultivars geskop deur aangewys te word as Suid-Afrika se Kampioen Jongwyn van 2014! En dis ‘n Chenin Blanc van Boland-kelder wat met die gesogte Generaal Smuts-trofee weg geloop het.
lees meer


more on planeetwyn.co.za