Delheim stel sy Vera Cruz Pinotage bekend

Die bekende Stellenbosse wynplaas, Delheim, het pas die eerste Pinotage (van die 2012-oesjaar) in sy Vera Cruz-vlagskipreeks onthul, ’n enkelwingerdnuweling wat reeds naam gemaak het deur onder Suid-Afrika se beste pinotage-wyne te eindig in vanjaar se ABSA Top 10 Pinotage-kompetisie.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za