De Grendel-wyne kraai koning op CWSA

Altesaam vyf van die De Grendel-landgoed se wyne het toekennings ontvang op die onlangse CWSA, die grootste en mees gesogte wyn- en spirituskompetisie in China.
 
De Grendel se Rubaiyat 2011 en Pinot Noir 2012 het albei goud gewen, terwyl die De Grendel Koetshuis Sauvignon Blanc 2014 silwer en die De Grendel Merlot 2012 silwer ingepalm het. De Grendel se 212- Shiraz 2012 het ’n brons medalje ontvang.
lees meer


more on planeetwyn.co.za