Harde werk in wingerd en kelder werp vrugte af vir Eaglevlei

Die wynmaker Clarise Sciocatti-Langeveldt van die Eaglevlei-wynlandgoed by Koelenhof is baie opgewonde oor die vier sterre wat die Tiervoël Pinotage en die 3½ sterre wat die Kroonarend 2012, Roofarend 2012, Red Affair 2013 en die Langkuif 2013 in die jongste Platters-wyngids ontvang het.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za