Hartenberg ‘vlieg hoog’ by die 2015- SAA Wine Awards

Die Hartenberg-wynlandgoed buite Stellenbosch het sy segetog op die plaaslike en internasionale toneel vanjaar voort gesit deur die rooiwyntrofee op vanjaar se SAA Wine Awards in te palm met sy 2010- Hartenberg Shiraz. Dis die vierde keer dat die landgoed hierdie erkenning ontvang, en dit maak van hom die eerste Suid-Afrikaanse wynprodusent wat dit vier keer regkry, ’n uitsonderlike prestasie.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za