Lanzerac Chardonnay 2013, nommerpas vir die somer

Die jongste wyn uit die bekroonde kelder van Lanzerac is die landgoed se 2013- Chardonnay wat ’n effense rigtingverandering vir Lanzerac inlui. Voortaan sal daar groter klem op die terroir van die landgoed se wyne geplaas word aangesien die wyne se etikette sal aandui dat hulle oorsprong die Jonkershoekvallei by Stellenbosch is pleks van die breë Wyn van Oorsprong Stellenbosch-sertifisering.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za