De Krans Cape Pink, die ideale feesviering!

 
Die beste manier om die einde van ’n lang somersdag en ’n asemrowende sonsondergang te vier, is met ’n glas yskoue De Krans Cape Pink. Hierdie smaaklike, verfrissende pienk port is in ’n unieke styl gemaak om in elkeen se smaak te val. Dis nie net die ideale skemerkelkie nie, maar sy veelsydigheid maak van hom ook die ideale feesviering!
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za