Baleia Bay ’n heerlike vars bries op die wyntoneel

Wat het ’n walvis en ’n dassie in gemeen? Weet nie? Wel, ek eintlik ook nie, maar wat ek wel weet, is dat in die Suid-Kaap naby ’n plekkie met die wonderlike Afrikaanse naam Vermaaklikheid (naby Riversdal) lê ’n plaas met die naam Dassieklip, en daar is sowat 10 hektaar onder wingerd, en uit daai wingerd word van die lekkerste wyn gemaak wat onder die handelsmerk Baleia Bay verkoop word. En baleia is Portugees vir walvis. 
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za