Landau du Val Semillon 2012 – ’n ‘Erfeniswyn’ om te koester

Geleë in die hart van die Franschhoek-wynvallei, langs die Robertsvleipad, vind mens die wynlandgoed La Brie, die tuiste van die Landau-familie. Dis ook die tuiste van die “erfeniswingerd” van La Brie se semillon, wat presies 109 jaar oud is.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za