Newton Johnson word die Kaapse Wynmakersgilde se 46ste lid

Gordon Newton Johnson, die gesoute wynmaker van die Hemel-en-Aarde-vallei buite Hermanus, is pas as die 46ste lid by die Kaapse Wynmakersgilde ingelyf.
 
“As keldermeester van Newton Johnson Wines getuig Gordon se wyne van sy kennis en insig ten opsigte van Suid-Afrikaanse wingerde en terroir,” sê Miles Mossop, ondervoorsitter van die Gilde.
lees meer


more on planeetwyn.co.za