Eerste wingerdbou-intern begin in Kaapse Wynmakersgilde se Protégé-program

Die Kaapse Wynmakersgilde se Protégé-program, ‘n mentorskapskema met die doel om effektiewe transformasie in die wynbedryf aan te wakker, het sy eerste wingerdbou-intern saam met drie nuwe wynmaak-protégés vir 2015 verwelkom.

Met vanjaar se vier nuwe protégés is daar nou altesaam 17 interns wat tot dusver aan die program deelgeneem het sedert dit in 2006 van stapel gestuur is. Nege van die program se gegradueerdes werk tans in die wynbedryf.
lees meer


more on planeetwyn.co.za