Clos du Ciel: Longridge stel wyn van legendariese wingerd bekend

Die biodinamiese herlewing van ’n enkele wingerdblok wat byna 30 jaar gelede hoog teen die hange van die Helderberg naby die Longridge-wynlandgoed aangeplant is, het gelei tot die bekendstelling van die opwindende nuwe 2013- Clos du Ciel Chardonnay.

lees meer


more on planeetwyn.co.za