’n Goue fonds vir Oneiric Wines van Elgin op CWSA

Oneiric Wines, ’n boetiekwynmakery in die Elgin-vallei in familiebesit, het dubbelgoud vir twee van sy wyne los geslaan op vanjaar se China Wine & Spirits Awards (CWSA), die grootste en gesaghebbendste wyn- en spirituskompetisie in Hong Kong en China. Dubbelgoue medaljes is toegeken aan sowel Oneiric se Sauvignon Blanc 2012 as die 2011- Oh! Chardonnay.

lees meer


more on planeetwyn.co.za