Nederburg bied ’n video-blik op wat werklik gebeur tydens die oes

Nederburg is besig om ’n reeks kort maar kragtige video’s te maak wat die werklikheid en drama agter die skerms van die 2015-oes blootlê. Dit wys van naderby die sweet en die trane, asook die pret van die 2015-oes op ‘n wyse wat raak en eg is. Die reeks sal op Nederburg se YouTube -kanaal te sien wees.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za