Franschhoek ryg die lofbetuigings in!

Franschhoek is vir die vierde agtereenvolgende jaar aangewys as een van die top tien vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Reisigers wat TripAdvisor gebruik, het Franschhoek onder die top drie in TripAdvisor se Top 10 Travellers’ Destinations aangewys. Kaapstad is eerste en Knysna tweede.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za