Grande Provence se 2010- Shiraz propvol vrugtige elegansie

Geniet ‘n mondvol ryp swartbessie- en pruimgeure met die pas bekend gestelde Grande Provence Shiraz 2010, ‘n volronde rooiwyn wat ‘n onvergeetlike proe-ervaring beloof, hetsy jy ‘n glasie tuis of by dié prentjiemooi Franschhoekse landgoed geniet .

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za