Kleiner, hoëgehalte-wyndruifoes hou baie belofte in

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf sal die 2015-oes onthou as een van die droogste en vroegste in jare, met ? effens kleiner wyndruifoes wat wyne van uitnemende gehalte beloof.

Volgens streekswingerdboukundiges van VinPro – die verteenwoordigende organisasie vir nagenoeg 3 500 wyndruifprodusente en kelders – het die oes vanjaar twee weke vroeër as normaal afgeskop.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za