Kleine Zalze laat SA vlag wapper op Concours de Mondial de Bruxelles

Die uitslae van die jaarlikse Concours Mondial de Bruxelles-toekennings is pas bekend gemaak en Suid-Afrika se staatmaker, Kleine Zalze, het die gesogte algehele prys vir die beste witwyn van die skou gewen. Die kompetisie reik ook spesiale toekennings uit aan wyne wat die hoogste punte in hul kategorie verwerf het. Dit is aan die Kleine Zalze Family Reserve Chenin Blanc 2013, tesame met ’n gesogte Grand- goue medalje, toegeken.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za