Fleur du Cap boor goud raak by Concours Mondial 2015

Danksy ‘n ultra-elegante Cabernet Sauvignon van Fleur du Cap se Unfiltered-reeks het die wynmaakspan by Die Bergkelder ‘n goue medalje by die 2015- Concours Mondial de Bruxelles verower.

 

Die bekroonde Fleur du Cap Unfiltered Cabernet Sauvignon 2012, ‘n wyn met uitsonderlike finesse en kompleksiteit, het meegeding met ongeveer 8 000 wyne van 45 lande by vanjaar se geleentheid in Jesolo, Italië.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za