Nederburg lig die sluier op sy opwindende, nuwe Spaanse versnit

Nederburg het sy lang verwagte, vrugteryke en weelderige Ingenuity Spanish Blend bekend gestel nadat dit genoeg tyd in die bottel deurgebring het om uitdrukking aan sy volle potensiaal te begin gee, aldus Razvan Macici, Nederburg se keldermeester.

 

Die 2012-oesjaar van die versnit, die heel eerste, bestaan uit 90% tempranillo en 10% graciano, albei bekende Rioja-kultivars wat uitstekend aangepas het by  Kaapse wynboutoestande.

 

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za