Wonderfontein, Orange River Cellars skitter op Muskadel-toekennings

Die 13de SA Muskadel-toekennings, geborg deur Enartis SA, het weer eens die kollig laat val op een van die land se gewildste en veelsydigste dessertwyne. Altesaam 22 inskrywings is vir hierdie eksklusiewe kompetisie ontvang, en die Wonderfontein White Muscadel 2012 en Orange River Cellars Red Muscadel 2013 is uitgesonder en met die hoogste eer, ‘n platinum-toekenning, beloon.

 

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za