Eikendal, die trots van die Saager-familie van Switserland wat geleë is in Suid-Afrika se befaamde rooiwynstreek tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, het opnuut sy staal as ’n produsent van cabernet sauvignon van gehalte getoon deurdat sy 2012-oesjaar onlangs met vele plaaslike en internasionale toekennings gekroon is.
more on planeetwyn.co.za