Thelema se Sutherland Chardonnay 2012 skitter op IWC

Die Thelema Sutherland Chardonnay 2012, waarvan die druiwe afkomstig is uit die koelklimaat- Elgin-vallei in die Wes-Kaap, het homself uitgesonder as een van die wêreld se beste chardonnays toe hy nie net ’n goue medalje verower het op vanjaar se International Wine Challenge (IWC) nie, maar ook weg geloop het met die trofee vir die beste Suid-Afrikaanse chardonnay.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za