Geniet alles in een dag by Anthonij Rupert Wyne en L’Ormarins

Van Junie af kan besoekers aan Anthonij Rupert Wyne en L’Ormarins in die natuurskone Franschhoek-vallei ’n “alles-in-een”-koepon aanskaf wat hulle die hele dag lank aan vermaak sal blootstel.

Om alles te vergemaklik, kan die koepons vooraf aangeskaf word of op die dag van die besoek self by besoekerspunte op die twee landgoedere.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za