Alto verruil een Van der Westhuizen vir ’n ander!

Hy is ’n man van min woorde en verkies dat sy wyne die praatwerk doen, en dit doen hulle deeglik. Vir 15 oesjare het Schalk van der Westhuizen bekroonde wyne op Alto gemaak, maar alle goeie dinge kom tot ’n einde, aldus die gesegde, en op 30 Junie sal hierdie groot, stil en beskeie wynmaker die leisels oorhandig aan sy opvolger, sy seun Bertho, maar eers nadat pa en seun twee maande lank die pad op Alto saam geloop het.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za