Rooi versnit van Hartenberg in goud getooi op DWWA

Die Hartenberg Mackenzie 2012, vernoem na die Mackenzie-familie wat deel uitmaak van hierdie bekende Stellenbosse wynlandgoed se geskiedenis, het sy plek onder die wêreld se beste bespreek met ’n goue medalje op vanjaar se Decanter World Wine Awards (DWWA).

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za