Durbanville Hills bied Tafelberg-belewenis aan

Danksy ’n vergesig oor Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland, het Durbanville Hills een van die mees unieke liggings in die Wes-Kaap. En om dié unieke uitsig te vier, het die wynmakery ’n voertuig beskikbaar gestel sodat besoekers aan ’n glasie wyn kan teug terwyl hulle een van die wêreld se Sewe Natuurwonders van die Wêreld kan ervaar.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za