Hartenberg se Alchemy-versnitte in goud getooi!

Geskep vir alledaagse genot en baie beslis puik waarde vir geld! Dis Hartenberg se Alchemy Syrah Cabernet Sauvignon 2013 en Alchemy Merlot Malbec Cabernet Franc 2013, en albei is met goud beloon op vanjaar se Gold Wine Awards.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za