Van Loveren se wyne kry nuwe baadjie

Van Loveren Family Vineyards is nie net bekend vir hul reeks gewilde wyne nie, of net vir die vier neefs (Four Cousins) wat hierdie besigheid bedryf nie, maar ook vir die innoverende wyse waarop hulle met kreatiwiteit op marktendense reageer.

Die Van Loveren-handelsmerk – die landgoed se oudste wynhandelsmerk – vier vanjaar 35 jaar van voortreflikheid met ’n splinternuwe voorkoms.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za