Stanford se wynmakers stel hul eie wynroete bekend

Die Stanford-wynroete is onlangs bekend gestel en het daarmee die 21ste wynroete in Suid-Afrika geword. Die nuwe wynroete bestaan uit agt produsente.

 

Sowat 8 jaar gelede het die wynmakerye in die Stanford-omgewing die Stanford Wine Growers Association gevorm. Die doel was om mekaar beter te leer ken, om die omgewing se wyne gesamentlik te bemark en om wingerdboukundige, wynmaak- en ander relevante inligting uit te ruil.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za