Dalla Cia-familie stel eenmalige grappa bekend

Die Dalla Cia Wine and Spirit Company van Stellenbosch vier hul dekade in die wynbedryf met die bekendstelling van ‘n spesiale grappa wat in 2004 gedistilileer en vir tien jaar in Franse eikehout verouder is.

Dié uitsonderlike grappa is die eerste gedistilleerde produk wat die pa-en-seun-span, Giorgio en George Dalla Cia, saam gemaak het.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za