Alto se 2012- Shiraz kraai koning

Alto, een van Stellenbosch se ikoniese rooiwynprodusente, het sy ellelange lys van toekennings vergroot met ’n goue medalje by The Drinks Business Global Syrah Masters-kompetisie. Die “goue” wyn is Alto se 2012- Shiraz.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za