Yonder Hill se Y-reeks bied puik waarde vir geld

Die eienaar van Yonder Hill tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, Frikkie Naudé, het ‘n droom gehad om ‘n wynreeks van gehalte teen ‘n bekostigbare prys aan die verbruiker te bied. Hierdie droom het gestalte gekry in die landgoed se Yonder Hill Y-reeks wyne.

Yonder Hill se Y-reeks bestaan tans uit twee wyne, naamlik die Y Merlot 2014 en Y Sauvignon Blanc 2015, en hulle kos slegs R45 per bottel! Net so terloops, die Y in die naam van die wyn is van die plaas se naam geleen

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za