Nederburg bied twee fynproewer-geskenkpakke vir feesseisoen

Nederburg stel twee geskenkpakke in beperkte getalle vir die feesseisoen beskikbaar. Hulle bevat wyne van die Heritage Heroes-fynproewersversameling. Hierdie reeks bring hulde aan enkele reuse in die Suid-Afrikaanse wynmaakgeskiedenis wat met die jare ‘n bron van inspirasie vir Nederburg was.

Die twee geskenkstelle bevat elk twee wyne wat pragtig verpak is in houtkissies van topgehalte. Saam met die wyn is daar ook ‘n boekie wat die oorsprong van en verhaal agter elke wyn in die versameling uiteensit.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za