Suid-Afrika se Top 10- sauvignon blancs aangewys

Tien uitsonderlike sauvignon blanc-wyne is as Suid-Afrika se beste onthul by die prestigeryke Val de Vie-landgoed toe die uitslae van die 2015- FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie bekend gemaak is. Dié kompetisie, aangebied deur die Sauvignon Blanc Belangegroep van Suid-Afrika (SBIG) en geborg deur FNB, is die land se voorste platform vir produsente van hierdie edelkultivar om hul wyne te vertoon en aan die bedryfstandaard te meet.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za